Hierdie uitgawe dien as ‘n terugvoerverslag van blitsnavorsing wat gedoen is om die betrokkenheid van die kerk tydens die grendelstaat van COVID-19 te ontdek. Die kerk maak ‘n lewegewende verskil tydens COVID-19 The church makes a life-giving difference during COVID-19