Hierdie opwindende kursus word aangebied op Dinsdag 7 Augustus 2018 van 09:00 – 16:00 Ontdek ‘n vars perspektief tot berading, met praktiese voorstelle van hoe ‘n gesprek met tieners gevoer behoort te word. Hierdie kursus neem die boek “Dansend met die Lewe” deur Kobus Anthonissen as ‘n raamwerk vir die teologiese perspektiewe wat behandel gaan word. […]