Congregational News

‘n Groot vuur brand net as daar ‘n lekker klomp hout op ‘n hoop saam vlamvat. Daarom is vennootskappe so belangrik. Die Zithulele-vennootskap (http://getuienis.christians.co.za/zithulele-vennootskap/) bestaan tans uit die VGK Zithulele en die NG kerke van Kenridge, Sonstraal, Somerstrand, Dias en Joubertina. Hulle werf graag nuwe nuwe vennote, bv Durbanville-Bergsig. Tydens hul Februarie-besoek by Zithulele was […]

Die VGK SA Gestig (Belhar) het weer vir die eerste keer sedert 1975 ʼn erediens gehou in hulle eertydse kerkgebou – die historiese SA Sendinggestig Museum in Langstraat, Kaapstad. Hierdie erediens was die afskop van ʼn jaarlange viering van hulle 219de verjaarsdag in aanloop tot die 220ste verjaarsdag op 22 April 2019. Die SA Sendinggestig is […]

  • 1
  • 2