Congregational News

Op 5 Februarie vanjaar was ds Pedro (voor links), PSD Gemeentegetuienis op besoek aan die VGK Robertson-Oos Gemeente. Hy vertel: “Ek het ‘n baie geseënde gesprek met die leraar en van die kerkraadslede gehad. “Hulle het met my gedeel waarmee hulle as gemeente besig is en veral met groot opwinding gepraat oor die beplande 1000 […]

Die Verenigende Gereformeerde Kerk (VGK)  Graaff-Reinet vier hierdie jaar hul 200 ste bestaansjaar met die tema “200 jaar van genade”. Die gemeente beplan heelwat geleenthede waarin hulle die 200 jaar vier. Lees meer van die gemeente se geskiedenis en feesprogram HIER Lees die uitnodiging na VGK Graaf-Reinet se Ringsgemeentes HIER

‘n Groot vuur brand net as daar ‘n lekker klomp hout op ‘n hoop saam vlamvat. Daarom is vennootskappe so belangrik. Die Zithulele-vennootskap (http://getuienis.christians.co.za/zithulele-vennootskap/) bestaan tans uit die VGK Zithulele en die NG kerke van Kenridge, Sonstraal, Somerstrand, Dias en Joubertina. Hulle werf graag nuwe nuwe vennote, bv Durbanville-Bergsig. Tydens hul Februarie-besoek by Zithulele was […]

  • 1
  • 2