Today we lighten a candle in memory of our colleague Nikelwa Maureen Konzapi at the URCSA CAPE office in Belhar who passed on at the early hours of 6 August 2019.

Begrafnisfiens van wyle Nikelwa Maureen Konzapi is :

Datum: Saterdag 17 Augustus 2019

Tyd: 10:00

Plek: NG Kerk Parke-gemeente Kraaifontein

 

Vanaf N1 Kaapstad

Draai by Okavango afrit links.

By verkeerslig bo- op brug draai links in Cape Gate Regional Sentrum se rigting.

By volgende verkeerslig draai regs (Kraaifontein – rigting) volg pad (Darwinstraat) tot by Edwardstraat

Draai links in Edwardstraat en ry tot by die grys kerk aan regtekant.

 

Vanaf N1 Paarl

Draai links af met Brighton afrit

By verkeerslig , draai regs oor N1 in Brightonweg.

Draai links by Klipling straat (na 3rde verkeerslig)

Ry so 300m aan , kerk is die groot gebou aan die linkerkant.

 

Vanaf Durbanville : Langebergweg

Ry met Langebergweg reguit aan tot waar hy Okavango kruis (verkeerslig)

Pad word nou Brightonweg.

By eerste verkeerslig hierna , draai regs in Kliplingstraat.

Ry so 300m aan , kerk is die groot grys gebou aan die linkerkant

 

Farewell words to Nikelwa Konzapi