NEWS

07Sep 2018

The Curatorium of URCSA at the Faculty of Theology, Stellenbosch University, examines again, at the end of this year, a few final-year students to be legitimized in order to be called as ministers by congregations. We would like to introduce them to you in the next few weeks. Last week it was Andrea Daniels’ turn; […]

29Aug 2018

The Curatorium of URCSA at the Faculty of Theology, Stellenbosch University, examines again, at the end of this year, a few final-year students to be legitimized in order to be called as ministers by congregations. We would like to introduce them to you in the next few weeks. Last week it was John Majiedt; this […]

22Aug 2018

Op 15 September word Internasionale Kusskoonmaakdag gevier. Wêreldwyd neem gemeenskappe aan skoonmaakaksies langs strande, riviere of plekke wat besoedel is deel. Vrywilligers in minstens 100 lande maak op daardie dag ’n verskil deur veral plastiek te verwyder. In ’n onlangse brief aan A Rocha (http://www.arocha.org.za/) sê ds. Nelis van Rensburg: Die verwoesting van ons oseane […]

21Aug 2018

The Curatorium of URCSA at the Faculty of Theology, Stellenbosch University, examines again, at the end of this year, a few final-year students to be legitimized in order to be called as ministers by congregations. We would like to introduce them to you in the next few weeks. Last week it was Gragory Jacobs; this […]

10Aug 2018

Die Kuratorium van die VGKSA aan die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch, keur aan die einde van die jaar weer ‘n paar finalejaar-studente om gelegitimeer en as predikante beroep te word. Ons stel hulle graag oor die volgende paar weke aan u voor. Gragory Jacobs is ‘n kind van die Karoo. Hy is in die Noord-Kaap, Noupoort […]

03Jul 2018

“We are a compassionate, inclusive community belonging to the Triune God, living obediently to transform the word.”    So lui die visie wat verteenwoordigers van die verskillende bedieninge van die VGK Kaapstreek Sinode verlede jaar gesamentlik geformuleer het. “Die kerk se visie help ons om doelbewus ons roeping as gestuurdes van Christus in die wêreld uit […]

19Jun 2018

Nhlalakahle’s youth got a jump start for their post Grade 12 futures like never before! Where their pass rate had always been very low (sometimes as low as 12 %), it increased to about 40% in 2017 and five of the students passed with matriculation exemption. This is great news! But how did it happen? […]

19Jun 2018

‘n Groot vuur brand net as daar ‘n lekker klomp hout op ‘n hoop saam vlamvat. Daarom is vennootskappe so belangrik. Die Zithulele-vennootskap (http://getuienis.christians.co.za/zithulele-vennootskap/) bestaan tans uit die VGK Zithulele en die NG kerke van Kenridge, Sonstraal, Somerstrand, Dias en Joubertina. Hulle werf graag nuwe nuwe vennote, bv Durbanville-Bergsig. Tydens hul Februarie-besoek by Zithulele was […]

23May 2018

Op Vrydag 18 Mei het Stephen Pedro, bestuurder van die Taakspan: Getuienis in en deur Gemeentes, Charmaine Stofberg,  bestuurshoof van CLF  (http://www.clf.co.za/) en Rineke van Ginkel , navorser by BNS (Beyers Naude Sentrum vir Publieke Teologie: https://bit.ly/2IykLBX)  saam besin oor hoe hulle mekaar as vennote kan ondersteun en bystaan in hul onderskeie take. Rineke van Ginkel het […]