Ecological News

22Aug 2018

Op 15 September word Internasionale Kusskoonmaakdag gevier. Wêreldwyd neem gemeenskappe aan skoonmaakaksies langs strande, riviere of plekke wat besoedel is deel. Vrywilligers in minstens 100 lande maak op daardie dag ’n verskil deur veral plastiek te verwyder. In ’n onlangse brief aan A Rocha (http://www.arocha.org.za/) sê ds. Nelis van Rensburg: Die verwoesting van ons oseane […]

09May 2018

Die skepping behoort op ons gebedslys te wees – ook in ons eredienste.  Hier is ‘n gebed wat ons kan gebruik om mee dankie te sê. LIED OOR DIE HEERLIKHEID VAN DIE SKEPPING* Voorganger           Vir grond en see en lug in die harmonie van kleure, Almal            […]