News

    The CWM Cape Region identified TWO projects to help make a difference in children’s lives in and around the Worcester area. Project Sanitary Towels Project School Shoes We are pleading with all URCSA members to donate towards these projects. Let us show God’s heart to the needy by supporting this initiative. All donations […]

Op 5 Februarie vanjaar was ds Pedro (voor links), PSD Gemeentegetuienis op besoek aan die VGK Robertson-Oos Gemeente. Hy vertel: “Ek het ‘n baie geseënde gesprek met die leraar en van die kerkraadslede gehad. “Hulle het met my gedeel waarmee hulle as gemeente besig is en veral met groot opwinding gepraat oor die beplande 1000 […]

Prop. Wilden Fayzel Hector (24) was born and bred in Piketberg, Swartland. He attained his primary and secondary education in Piketberg at Steynville Primary and Steynville Secondary School respectively. As academics are very important to him he excelled as the top candidate of his school in the NSS exams of his grade 12 year. He says, […]

Prop. Zolani None (30) was born in Port Elizabeth, Zwide Location. He studied at Theodor Herzl Primary and matriculated there in 2008. He obtained a Diploma in Advertising Management from Varsity Collage and completed his undergrade (BDiv) in 2018 and his MDiv in 2019. He attended church in the Seyisi Congregation in Port Elizabeth where […]

Proponent Vivian Daniel Jansen (55) is gebore in Surrey-Estate, Athlone op die Kaapse Vlakte. Dis ook hier, op die Kaapse Vlakte – in Manenberg – waar hy aan die Silverstream Senior Sekondêre Skool matrikuleer. Na skool gaan werk hy by die Departement Arbeidsverhoudinge waar hy in geskilbeslegtiging spesialiseer. Hy werk met organisasies soos NBCRFLI (National Bargaining […]

Kevin John Alberts (52) is a born and bred Bolander from Worcester. As a young child he started his school education at the Victoria Park Primary School and completed his secondary school education at the Esselenpark Senior Secondary School. After school he worked as a spiritual and moral coordinator at Correctional Services and currently he […]

VERENIGENDE GEREFORMEERDE KERK IN SA: GEMEENTE KRAAIFONTEIN VAKATURE: MEDELERAAR (VOLTYDS) 1. Die Kerkraad van die Verenigende Gereformeerde Kerk Kraaifontein maak in biddende afhanklikheid en in afwagting op God bogenoemde vakature van die leraarspos bekend.   2. Gemeenteprofiel Die gemeente is ‘n makro gemeente in die noordelike voorstede van Kaapstad. Die gemeente bestaan uit ± 2500 belydende Lidmate […]

Predikante van verskillende sinodes wat die feesvieringe bygewoon het. Op 14 April 1994, slegs dertien dae voor die eerste demokratiese verkiesing, het die destydse Nederduitse Gereformeerde Sendingkerk (NGSK) en die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Afrika (NGKA) saamgekom en die VGKSA (Verenigende Gereformeerde Kerk in Suidelike Afrika) gestig. Hierdie jaar herdenk die VGKSA 25 jaar van […]

The Uniting Reformed Church in Southern Africa (URCSA) in Bellville South is searching for a half a day bookkeeper to start from I October 2019 FINANCIAL ADMINISTRATOR Cape Town Half Day, Mon-Fri, 09:00 – 13:00 Salary: R8 500 per month, inclusive of pension, excluding medical benefits Dual nature of duties: As a Cashier: Banking Payment […]